Popular Posts

Friday, June 1, 2012

Home


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Huis-met-ma-kinders-in-aan-brand-gesteek-20100419

Plaas aanval te Carolina - 17 April 2010

Jan de Wet:
Die aanslag teen ons as Boere raak al hoe grooter en die feit dat die aanvalle op plase, aan die toeneem is kan ook nie meer weg gewens word nie.
Ek het Saterdag nag ongeveer 21H30 n oproep vanaf my histeriese ouers ontvang dat daar op die plaas n klein oorlog uitgebreek het en dat een van die houthuise aan die brand gesteek is met my suster en haar 3 en 11 jarige dogter binne in. "Cornelia de Wet "
Ek is ongelukkig sowat 60 km vanaf die plaas - eerste opdrag was om die polisie te bel wat sowat 13 km vanaf die plaas te Carolina gestasioneer is - soos gewoonlik het niemand die foon geandwoord by die polisie stasie nie. Die enigste polisie stasie wat ons in die hande kon kry was Machado wat so ongeveer 40km vanaf die plaas gelee is. Intussen het ek in my voertuig geklim en uit gejaag plaas toe, ek was die heeltyd in telefoniese kontak met my ouers gewees. Ek kon duidelik die geoor en weer skietery hoor en moes aanhoor hoe histeries en magteloos my ouers was ten tye van die aanval. Hulle kon nie my suster bereik nie want die huise was so 200 meter uitmekaar.

My moeder het my telkemale meegedeel dat hulle in radio verbinding met my suster is en dat sy vasgekeer is in die huis wat deur rook oorval is. Die geskietery is van so 'n aard dat hulle haar nie kon bereik nie. Intussen het my vrou bly probeer om met die polisie sowel as die nooddienste in aanraking te kom.

Daar is kontak gemaak met die naby gelee bure , maar niemand het hulp verleen nie. Oppad plaas toe het ek my vriend Hein Muller gekontak in Witbank wat nie geskroom het om my te hulp te snel nie.

Op die plaas aangekom het ek my voertuig bo in die pad gelaat en te voet na die huise geloop. Op die oomblik is daar nog steeds geskiet waarop ek terug geskiet het. Ek het eerste by my suster se huis aangekom en sy kon daarin slaag om die vuur te blus. Die rook het reeds die twee dogtertjies oorval en kon ons hul nie wakker kry nie. En nog steeds was daar geen polisie nie of nooddienste op die toneel nie.

Die skiettery het gestop en by nadere ondersoek het ek gemerk dat die omheining om die huis afgeknip is, voertuig se wiele afgeblaas is en 'n venster gebreek is waardeur 'n brandende cd gegooi is. Selfs die enigste uitgangs deur is van buite toe gebind met draad en 'n vuur is reg voor die huis gemaak en die huis is met diesel besprinkel en aan die brand gesteek. Die poging het misluk waar net die gordyne (nylon) in die huis vlam gevat het. Ek is daarna na my ouers se huis waarna ons altesaam terug is na my suster se huis. Op daardie tydstip het 'n 1½ uur verloop en geen polisie het opgedaag nie. Na ongeveer 2½ ure het die brandweer en 6 polisie voertuie opgedaag. Hein Muller het net daarna gearriveer. Die polisie het doelloos rondgestaan en niemand het leiding geneem nie. Met aankoms van die Stasiebevelvoerder van Carolina het
hulle belanstelling getoon en het die saak begin rigting inneem.
Nooddienste het gearriveer en die twee dogtertjies suurstof gegee en na hulle omgesien.
Sy het opdrag gegee dat een polisie voertuig vir die nag met bemanning en blou ligte aan die plaas kon bewaak. Intussen het ek en Hein begin soek na enige moontlike leidrade.

Met ligdag het ons verskeie koëel doppies (9mm, haelgeweer, jag geweer)gevind rondom die twee huise. Die polisie se florensiese span het opgedaag teen agt uur en onmiddelik begin om bewysstukke te versamel en foto's te neem.
Ons het die toegangs roete na die plaas gaan verken en op verskeie tekens afgekom wat vir die aanval geplaas is. Ek sal die foto's van die tekens plaas.

Hiermee wil ek my vriend Hein Muller hartlik bedank vir sy onbaatsigtige optrede en ondersteuning in hierdie uur van nood. Hy verdien om 'n BOER genoem te word.    


 Plaas aanval te Carolina - 17 April 2010

Jan de Wet:
Die twee dogtertjies is OK die nooddienste se personeel was fantasties al was dit anderkleuriges, en die Here het sy hand van beskerming oor almal gehou in die twee ure wat die aanval geduur het.

Ek dink net aan die volgende:

1) Hierdie plaas aanval het niks te doen met roof nie - hulle was daarop uit om te moor - dit is hoekom die deur van buite af met draad toe gebind is - sodat niemand uit die huis kon kom toe hulle dit aan die brand gesteek het - verder het die klomp swart lafaards verseker dat niemand die huise verlaat deur die mense vir twee ure binne te hou met geweer vuur.
2) In die lewe is daar bitter min mense waarop n mens kan staat maak en dit voorkom asof almal bang is om hulp te verleen in so n tipe aanval.
3) Die tekens wat gekry is op die pad - wys duidelik hoeveel mense en kinders in elke huis is - die rigting van waar die aanval geloods moet word asook watse huise wapens bevat.
4) Dit is die begin van die finale aanslag teen ons as Boerevolk en ek wil hiermee se dat dinge van nou af erger gaan raak - daar gaan meer aanvalle voorkom op plase en die Boer gaan eindeloos geteiken word. (n Tweede Zimbabwe is in volle vaart hier in die NSA)
5) Die arogansie van die barbare wat bereid was om vir langer as twee ure terug te skiet - bewys dat hulle onbeperkte ammo het en dat "even" met die polisie net 10 minute weg van die plaas het dit hulle nie afgesit nie.
6) Ek glo dat as my ouers en suster nie terug geskiet het sou dinge vandag baie droewig gewees het vir ons as familie - hulle het nie soveel weerstand verwag van twee ou mense en n jong Boere vrou nie.
7) Ek kon ook binne 15 minute op die plaas wees - en dit wil voorkom asof hulle nie kans gesien het vir nog n persoon of twee nie - want hulle is lafaards wat net kans sien vir ou mense, vroumense en kinders.
8) Ek wonder nou net of die aanval dalk verband hou met die radio en tv onderhoude wat ek op die dag van Oom Eugene se begrafnis gevoer het met die media (dalk of dalk nie)
9) Ek het dit prominent aan die polisie gestel dat die volgende keer wat ek hulle bel vir hulp dit sal wees om die lyke te kom verwyder van die aanvallers.
10) Om paraat te wees ten alle tye verseker nie n mens se veiligheid - niemand kan vir 24/7 paraat bly nie - en as die lafaards n Boer wil vermoor sal hulle dit op die einde reg kry.

Die tyd om verset te toon in alle mag en krag is op hande - daar sal geen rus en vrede in die land wees - solank ons toelaat dat ons uitgemoor word op groot skaal.

Die plaas aanval het n gelukkige einde - almal het oorleef - maar hoeveel van ons Volk het al met hulle lewe betaal. Plaas aanvalle gaan nie gestop word deur die ANC regime nie - dit is gans te winsgewend vir hulle - dit is ons en ons self wat die aanvalle moet stop sit.

Die Suidlanders het my gisteraand gekontak tydens die aanval en gese hulle sal probeer bystand lewer - ongelukkig is dit ook wwar dit gebly het. (of die manne was dood eenvoudig te ver van die plaas gewees)

Ek wil ook net Hein se vrou Jane bedank dat sy ook daar was en ons almal ge-ondersteun het. Daar is baie mense vandag wat julle twee nooit sal vergeet nie - ek is een van hulle - dankie.       
  
EN HIER BEGIN DIE VRAE SONDER DAT HULLE DIT BESEF ?
Jan de Wet
 Highlander: Die skietgeveg het vir 2 ure geduur, en dit is n duidelike bewys hoe arogant die aanvallers was.
Toe die polisie uiteindelik opdaag was hulle swaar gewapen met R5 gewere en selfs die polisie manne wat bestuur het se 9 mm was in hulle hande gewees - ek vermoed eerder dat hulle te bang was om op die plaas te kom met die skietgevegte - ons weet mos soos in Angola dat n houtkop n bang nasie is en as die skote klap hardloop hul die hardste.
Dat die aanvaller geen te kort aan ammo het - is ook n bewys dat hulle goed georganiseer is en dat ons as Boere ontwapen word maar die terroriste is tot die tande gewapen met geen beperking op ammo nie.
Hoe kry n mens die kloutjie by die oor?????    

   EN OP 8 JANUARIE, BARS DIE BOM EN KOM INLIGTING NA VORE:

Jan de Wet:
Ja, lanklaas moeilikheid op die plaas gehad, maar dinge is nou weer besig om op te warm. Het n uur terug n oproep ontvang dat onbekende "wit" mans in swart uniforms op die plaas opgemerk is.
Na gesprekvoering met Lukas van AKSA, het hy dit onoorwonne gestel dat dit wittes is wat agter die aanval sit, en ek glo dat hy nie ver van die kol is nie. 10 Jaar terug se gebeure het dit aan ons bewys dat wiite somtyd net soos houtkoppe dink - en baie keer meer "stupid" is as n pigment gestremde.
Dit is hoekom die voorle aksie niks opgelewer het nie, want sekere "wit" boere het geweet ons wag vir hulle. Die hele kwessie hou verband met n voorval 10 jaar terug toe my bure 6 wit mans gehuur het om n plaasaanval uit te voer, ongelukkig het dinge vir hul skeef geloop en is hul toe gevang met die onwettige wapens.
Lyk my nou asof dinge nie gaan einde kry voor iemand dood gaan of ek persoonlik n stokkie daarvoor steek. Maar ek weier om my plaas te verkoop en sal volgende keer gereed wees vir die "wit" skuim van die aarde.
Die aand met die eerste aanval wat daar n opleidings kamp op die buurplaas en dit is nogal baie snaaks dat ek en Hein die plaas van twee kante genader het maar niemand kon opspoor - die rede daarvoor is dat hulloe direk na die aanval terug is na die buurplaas en dit was nie padlangs nie.
Ek het die persone betrokke by die aanval se name en die een "wit" sot is nogal n ex-Kolonel van die gewese Komando op Carolina en ook voorsitter van die TLU in die streek.
Ek wil dan maar net vir hul se, indien hul hier sou lees n baie vriendelike waarskuwing uitstuur - kom probeer gerus weer - julle gaan "vrek" sonder siekte en as julle bereid is om met julle lewe te betaal vir my stukkie grond - is julle taamlik onnosel of baie hardop om dit te doen. Ons is gereed - hoop julle kan dit vat wat julle kant toe kom.

OP 11 JANUARIE HET JAN DE WET ALREEDS NAME MAAR MAAK DIT NIE BESKIKBAAR NIE ?

Jan de Wet:
Ja, somige kere voel ek baie lus om die name van die sogenaamde "wit" sotte hier te plaas sodat die hele land kan sien hoe laag wittes kan daal. Maar nou ja, hulle het verseker meer geld as ek en sal verseker dit aanwend om hulle naam skoon te kry.
Nie te min, weet ek presies wie betrokke is by die aanvalle, die polisie is pateties en beteken mooi net niks, solank n mens net nie n houtkop iets aandoen nie.
Almal maak foute in die lewe, en die een of ander staduim sal hierdie "wit" gemors ook n fout maak - en daai dag sal ek daar wees om die spreekwoordelike "spyker in hul doods kis in te slaan".       

EN `N PERSOON MET DIE NOEMNAAM VAN MERCENARIES ANTWOORD OP 1 JUNIE MET DIE VOLGENDE BEWERING ?

Mercenaries:
Goeienaand Vriend,

En jou woorde was korrek gewees - toe is dit Leeuwag, Panzer en die BBF - wat agter baie van die dinge gesit het - en soos gewoonlik - moet n weerlose Boervrou gestraf word vir sl@pgat wittes.

Boeregroete,

MERC.


Tuesday, May 29, 2012

Leeuwag-supermans


Hierdie groep poog om n eenvormige Buurtwag te stig regoor die land, met een bevel struktuur. Dit poog ook om werk te skep vir die wit afrikaner en ter selfde tyd opleiding te verskaf.

 Die leeus sal een buurt op n slag pak en beveilig........Praat is verby!!!

 E-Pos : leeuwag.sa@gmail.com
 Web Blad : www.leeuwag.co.za

 Vir aansoek vorm gaan hier vir die wat belangstel.
http://www.emailmeform.com/builder/form/ib6hT942N5

 Let wel basiese blad reëls :

 1) Enige persoon wat 'n ander op die blad persoonlik verkleineer, vloek of openlik ) belaster sal met onmiddellike effek van leeuwag se blad verwyder word. As jy nie die ordentlikheid het om die persoon te PM en dit agter af met hom of haar te bespreek is jy nie welkom op die blad. Ook sou jy leeuwag of sy lede op ander blaaie belaster en beskinder sal jy ook hier verwyder word.

 2) Die belaster en beskinder van mense op die blad of hulle lede is of nie is ook nie toelaatbaar, ook is die pos van ander FB blaaie se poste gaan verwyder word en is nie toelaatbaar op die leeuwag blad. Lede is vry om die sake en gesprekke na een van die Admin personeel of die betrokke persoon te stuur via PM of E-pos boodskap.

 PRIVACY NOTICE:
 Warning--any person and/or institution and/or Agent and/or Agency of any governmental structure including but not limited to the Communist ANC Regime also using or monitoring/using this website or any of its associated websites, you do NOT have OUR permission to utilize any of this groups profile information, comments made by members nor any of the content contained herein including, but not limited to photos, and/ or the comments made here with regard to our photo's or any other "picture" art posted on my profile or any any other thread. You are hereby notified that you are strictly prohibited from disclosing, copying, distributing, disseminating, or taking any other action against members here with regard to this GROUP and the contents herein. The foregoing prohibitions also apply to your employee(s), agent(s), student(s) or any personnel under your direction or control. The contents of this profile are private and legally privileged and confidential information, and the violation of my personal privacy is punishable by law".